Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

•

Jou behoeftes is die fokuspunt van die ontwerp van die aftreehuise op die Euphoria Gholf en Leefstyllandgoed.

Al die leefareas en slaapkamers front Noord, vertrekke is ruim, elke huis het minstens 2 slaapkamers en 2 badkamers, daar is genoeg ingeboude kaste in beide die kombuis en die slaapkamers, ‘n opwaskamer is ‘n opsie, parkeringsopsies is uiters buigsaam, “groen” bou eienskappe soos ‘n reënwatertenk, gryswaterstelsel, LED-ligte, gasstowe, en sonpanele vir die geyser is standaard ingesluit, en daar is ‘n keuse van 400, 700 en 1000 vkm voltitel erwe.

Skakel vir Cato Coetzee op 072 027 4154 om ‘n afspraak te maak om die oord te besigtig.

Comments

2 responses to “Kom besoek ons skouhuis op Euphoria”

  1. Johan Jacobs Avatar
    Johan Jacobs

    Verlang meer inligting oor boupakkette en die oord

  2. Wilna Avatar
    Wilna

    Ons bly op afgelee area. Kontak my met whatsapp asseblief.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *