Euphoria aftree oord is geleë in die luukse Euphoria Gholf- & Leefstyllandgoed net buite Mookgophong (Naboomspruit) in die Waterberg Bosveld van die Limpopo provinsie. Dit is ‘n malaria-vrye gebied met ‘n gematigde klimaat en pragtige natuurskoon.
Luukse waarde vir geld