Category: Video

  • Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Jou behoeftes is die fokuspunt van die ontwerp van die aftreehuise op die Euphoria Gholf en Leefstyllandgoed. Al die leefareas en slaapkamers front Noord, vertrekke is ruim, elke huis het minstens 2 slaapkamers en 2 badkamers, daar is genoeg ingeboude kaste in beide die kombuis en die slaapkamers, ‘n opwaskamer…

  • Oorsig van Euphoria aftree oord

    Oorsig van Euphoria aftree oord

    Hierdie kort video (42 sekondes) wys wat Euphoria aftree oord bied: