Tag: Leefstyl

  • Bosveld aftrede op sy beste: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord | Deel 1 van 3

    Bosveld aftrede op sy beste: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord | Deel 1 van 3

    Tussen die Waterberge in die hart van Limpopo, aan die voet van ’n bergie sit die Euphoria Golf & Lifestyle Estate. Met die prag van die bosveld, wonderlike weer wat jaarliks verskyn en die rustigheid wat Suid Afrikaners lief het aan sy kant, is Euphoria die perfekte plek om jou…

  • Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Jou behoeftes is die fokuspunt van die ontwerp van die aftreehuise op die Euphoria Gholf en Leefstyllandgoed. Al die leefareas en slaapkamers front Noord, vertrekke is ruim, elke huis het minstens 2 slaapkamers en 2 badkamers, daar is genoeg ingeboude kaste in beide die kombuis en die slaapkamers, ‘n opwaskamer…

  • Die eerste aftreehuis is voltooi op Euphoria

    Die eerste aftreehuis is voltooi op Euphoria

    Dit het net minder as 3 maande geneem om die eerste aftreehuis op die Euphoria Gholf en Leefstyl Landgoed te voltooi. Bouwerk het op 5 Julie begin en is afgehandel op 23 September. Die huis is gebou op ‘n aangepaste D2-plan, met die keuse van ‘n enkel motorhuis met ekstra…

  • Boorde en tuine soos in die ou dae

    Boorde en tuine soos in die ou dae

    Vergewe my as ek sentimenteel klink, maar ek mis die dae toe ek klein was en ek by my Oupa en Ouma op die plaas kon gaan kuier. My Ouma het ‘n vrugteboord gehad wat skrik vir niks. Afhangende van die seisoen kon ons al die soorte sitrus pluk –…