Author: blaar@euphoria

  • Maandelikse kostes

    Maandelikse kostes

    Kostes vir eienaars en inwoners van Euphoria aftree-oord Alle inwoners en besoekers van Euphoria het gratis toegang tot die volgende fasiliteite van die Landgoed: • Hoof-klubhuis • Hapo Zamani-restaurant • A’luta Dameskroeg • Halfweghuis-restaurant • Gholf Pro Shop • Gholf oefenareas Die Euphoria Gholf- en Leefstyl landgoed se heffing is…

  • Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Kom besoek ons skouhuis op Euphoria

    Jou behoeftes is die fokuspunt van die ontwerp van die aftreehuise op die Euphoria Gholf en Leefstyllandgoed. Al die leefareas en slaapkamers front Noord, vertrekke is ruim, elke huis het minstens 2 slaapkamers en 2 badkamers, daar is genoeg ingeboude kaste in beide die kombuis en die slaapkamers, ‘n opwaskamer…

  • Die eerste aftreehuis is voltooi op Euphoria

    Die eerste aftreehuis is voltooi op Euphoria

    Dit het net minder as 3 maande geneem om die eerste aftreehuis op die Euphoria Gholf en Leefstyl Landgoed te voltooi. Bouwerk het op 5 Julie begin en is afgehandel op 23 September. Die huis is gebou op ‘n aangepaste D2-plan, met die keuse van ‘n enkel motorhuis met ekstra…

  • Koop- en bouproses

    Koop- en bouproses

    Dit is maklik om ‘n eiendom te koop by Euphoria aftree oord. Die stappe is hieronder in ‘n diagram uiteengesit en kan soos volg verduidelik word: Kies ‘n erf, teken ‘n koopkontrak, betaal die koopsom en dan word die erf in die koper se naam oorgedra. Besluit op ‘n huisplan.…

  • Oorsig van Euphoria aftree oord

    Oorsig van Euphoria aftree oord

    Hierdie kort video (42 sekondes) wys wat Euphoria aftree oord bied:

  • Boorde en tuine soos in die ou dae

    Boorde en tuine soos in die ou dae

    Vergewe my as ek sentimenteel klink, maar ek mis die dae toe ek klein was en ek by my Oupa en Ouma op die plaas kon gaan kuier. My Ouma het ‘n vrugteboord gehad wat skrik vir niks. Afhangende van die seisoen kon ons al die soorte sitrus pluk –…