Author: Helena Hudson
-

Almal wil ‘n huisie in die bos hê: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord (3/3)
•
Welkom terug! Ons sluit ons laaste artikel in hierdie “Bekendstelling van Euphoria Aftree Oord” reeks af met ons huisplanne en bouproses. Nadat jy saam met ons agente jou erf gekies het, begin die bou beplanning. Huis groottes wissel van twee slaapkamers met twee badkamers, tot 4 slaapkamers met 4 badkamers.…
-

Luuks, veilig en privaat: Bekendstelling van Euphoria Aftree Oord (Deel 2/3)
•
Kyk die opsommingsvideo op on YouTube kanaal! Toegangsbeheer en eksklusiewe fasiliteite Ons skep vir die afree oord sy eie toegangsbeheer binne in die groter landgoed, en sy eie addisionele sekuriteitsomheining. Aftree Oord Klubhuis ‘n Eksklusiewe klubhuis met addisionele fasiliteite gaan geskep word vir die gebruik van die aftree oord inwoners.…
-

Bosveld aftrede op sy beste: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord | Deel 1 van 3
•
Tussen die Waterberge in die hart van Limpopo, aan die voet van ’n bergie sit die Euphoria Golf & Lifestyle Estate. Met die prag van die bosveld, wonderlike weer wat jaarliks verskyn en die rustigheid wat Suid Afrikaners lief het aan sy kant, is Euphoria die perfekte plek om jou…
