Category: Koopproses

  • Almal wil ‘n huisie in die bos hê: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord (3/3)

    Almal wil ‘n huisie in die bos hê: Bekendstelling van die Euphoria Aftree Oord (3/3)

    Welkom terug! Ons sluit ons laaste artikel in hierdie “Bekendstelling van Euphoria Aftree Oord” reeks af met ons huisplanne en bouproses. Nadat jy saam met ons agente jou erf gekies het, begin die bou beplanning. Huis groottes wissel van twee slaapkamers met twee badkamers, tot 4 slaapkamers met 4 badkamers.…

  • Koop- en bouproses

    Koop- en bouproses

    Dit is maklik om ‘n eiendom te koop by Euphoria aftree oord. Die stappe is hieronder in ‘n diagram uiteengesit en kan soos volg verduidelik word: Kies ‘n erf, teken ‘n koopkontrak, betaal die koopsom en dan word die erf in die koper se naam oorgedra. Besluit op ‘n huisplan.…