Tag: Skouhuis
-

Die eerste aftreehuis is voltooi op Euphoria
•
Dit het net minder as 3 maande geneem om die eerste aftreehuis op die Euphoria Gholf en Leefstyl Landgoed te voltooi. Bouwerk het op 5 Julie begin en is afgehandel op 23 September. Die huis is gebou op ‘n aangepaste D2-plan, met die keuse van ‘n enkel motorhuis met ekstra…
