Tag: Koopproses

  • Koop- en bouproses

    Koop- en bouproses

    Dit is maklik om ‘n eiendom te koop by Euphoria aftree oord. Die stappe is hieronder in ‘n diagram uiteengesit en kan soos volg verduidelik word: Kies ‘n erf, teken ‘n koopkontrak, betaal die koopsom en dan word die erf in die koper se naam oorgedra. Besluit op ‘n huisplan.…